Tags

, , ,

DavidHarper

Diaboliese vrees en stress is oorsaak of verergerende faktor van fisies, emossionele en godsdienstige onheile.

Vir 30 jaar help Doc Stan se rympies, liedere en kursus talle student en ander om stress hok te slaan vir meerdere en gelukkiger studie-sukses.

2,600 jaar terug het Koning Dawid geweet hoe om maniese depressie aan te spreek, maar ook om persoonlik as voortvlugtige rustig te kon slaap.

Doc Stan het twee van Koning Dawid se stress-werende liedere saam-geflans tot ‘n streswerende rym wat op Brahms se klassieke wysie gesing kan word.

Met C-19 virus in die rondtesoek ons groter traua seur stress, vrees, angs. Een voorstel is om vir 20 sekondes die hande met seep deeglik te reinig teryl gesing word om die tyd om te kry.

Doc Stan se voorstel voeg ‘n oggend en aand gebed uit Koning Dawid se toonkuns daarby met meer waarde as ‘n pop-liedjie!

Hier is die beryming en bladmusiek, of soek die wysie  op youtube.com

Toe ek lê om weg te raak, kon U HAND oor my waak;

As die môrelig my wek, wys U my weer my plek.

U bewaar my van gevaar waar ek U WOORD bewaar;

Voor ek roep, weet ek voorwaar, is die uitkoms al daar!

Toe ek lê om weg te raak, kon U HAND oor my waak;

Toe die môrelig my wek, kry ek weer my plek.

U bewaar my van gevaar waar ek U WOORD bewaar;

Voor ek bid, weet ek voorwaar, is die uitkoms al daar!

(Copyright swtheron@xtra.co.nz  2008)

‘n TAAK vir kinders en Jeug:

Miskien is daar jongmense wat sou wil e-vriend met veilige e-vriende op ons veskeie PAX- skole in afgelee oorseese gebiede. Dit verbreed ons uitkyk en help kinders in verre plekke om iets tel eer oor die wye wêreld met sy gevare.

PAX ACADEMY bied ook gratis e-pos of Skype beradingen gratis e-pos kursusse in beide Afrikaans en Engels wat ons kinders en Jeug besig kan hou as hulle  ‘n tydlank tuis ingekluister word. Hieronder is daar van ons populere, dekadelange aanbiedinge :

  • A new QUIZZ on John’s simple but profound Gospel  – 
  •  for pre-school to retired folk                                
  • English for non-English speakers –  Basic to academic/ business level
  • Single or Certificate level and understandable Biblical Theology

  •     Inquire with no obligation: Box 65467, Mairangi Bay, NZ   haere@xtra.co.nz